Register  Login  Active Topics  Maps  

Afrikaans thread

  Tags: Afrikaans
 Language Learning Forum : Multilingual Lounge Post Reply
17 messages over 3 pages: 13  Next >>


Iversen
Super Polyglot
Moderator
Denmark
berejst.dk
Joined 6493 days ago

9078 posts - 16473 votes 
Speaks: Danish*, French, English, German, Italian, Spanish, Portuguese, Dutch, Swedish, Esperanto, Romanian, Catalan
Studies: Afrikaans, Greek, Norwegian, Russian, Serbian, Icelandic, Latin, Irish, Lowland Scots, Indonesian, Polish, Croatian
Personal Language Map

 
 Message 9 of 17
08 May 2012 at 10:28am | IP Logged 
Ek het begin om Afrikaans aan te leer as 'n onafhanklike taal, nadat ek 'n bietjie Nederlandse het geleer - en die grootste probleem was nie die taal self nie, maar die gebrek aan oorvloedige en betroubare bronne van gesproke Afrikaans. Ek het egter 'n paar podcasts gehoor, meestal op webwerwe vir Afrikaanse koerante, maar dit lyk asof Afrikaans is in die skaduwee van Engels in so 'n mate dat daar is geen uiterlike aktiwiteite by almal - dit is 'n huis en familie taal word. En dit situasie beteken dat 't is nie maklik om sy taal onderhoud te hou nie.

Summary: the biggest problem is to get enough samples of spoken Afrikaans to keep the language alive.
1 person has voted this message useful



JamesG2120
Diglot
Newbie
United StatesRegistered users can see my Skype Name
Joined 4380 days ago

14 posts - 15 votes
Speaks: English*, German

 
 Message 10 of 17
08 May 2012 at 2:54pm | IP Logged 
just a few suggestions. I found a few mistakes in your post, if you don't mind I'd like to correct them.

Ek het begin om Afrikaans te leer as 'n tweede taal, nadat ek 'n bietjie Nederlands het geleer. Die grootste probleem was nie die taal self nie, maar die gebrek aan breedvoerige betroubare bronne van gesproke Afrikaans. Ek het egter 'n paar podcasts gehoor, meestal op webwerwe vir Afrikaanse koerante, maar dit lyk asof Afrikaans in die skaduwee van Engels is, in so 'n mate dat daar geen alledaagse gebruik is nie en dit slegs 'n huis en familie taal word. En dit situasie beteken dat 't is nie maklik om sy taal onderhoud te hou nie.

aan te leer almost sounds more Dutch to me, or aan het leren. In Afrikaans aanleer actually means to aquire.

You're right though, it isn't necessarily the language itself. There aren't really many South Africans in my city. I know one person who knows only one Afrikaner in Austin. It is a bit difficult for me to keep up with the actual spoken part of the language, but I can pick out written mistakes, and even then, when I write in Afrikaans, I know I am making mistakes sometimes and I don't exactly know how to fix them, so I just need to learn vocabulary really, the rest thankfully will just fall into place. It's how I learned German.
1 person has voted this message useful





Iversen
Super Polyglot
Moderator
Denmark
berejst.dk
Joined 6493 days ago

9078 posts - 16473 votes 
Speaks: Danish*, French, English, German, Italian, Spanish, Portuguese, Dutch, Swedish, Esperanto, Romanian, Catalan
Studies: Afrikaans, Greek, Norwegian, Russian, Serbian, Icelandic, Latin, Irish, Lowland Scots, Indonesian, Polish, Croatian
Personal Language Map

 
 Message 11 of 17
08 May 2012 at 4:16pm | IP Logged 
Thanks for the corrections. It doesn't surprise me that the result contains a few grammatical and idiomatical errors because I don't spend much time on Afrikaans - I just thought that somebody should use the language instead of just writing about learning it.
2 persons have voted this message useful



JamesG2120
Diglot
Newbie
United StatesRegistered users can see my Skype Name
Joined 4380 days ago

14 posts - 15 votes
Speaks: English*, German

 
 Message 12 of 17
08 May 2012 at 5:15pm | IP Logged 
ek moet nie verskil nie :) dis n Afrikaans thread, en miskien sal ons 'n bietjie Afrikaans skryf. Vertel my hoekom jy Afrikaans wil leer :)
1 person has voted this message useful





Iversen
Super Polyglot
Moderator
Denmark
berejst.dk
Joined 6493 days ago

9078 posts - 16473 votes 
Speaks: Danish*, French, English, German, Italian, Spanish, Portuguese, Dutch, Swedish, Esperanto, Romanian, Catalan
Studies: Afrikaans, Greek, Norwegian, Russian, Serbian, Icelandic, Latin, Irish, Lowland Scots, Indonesian, Polish, Croatian
Personal Language Map

 
 Message 13 of 17
09 May 2012 at 10:47pm | IP Logged 
Ek spandeer soos genoem nie baie tyd vir Afrikaans nie, maar die eenvoudige nut is nie die enigste maatstaf vir my nie. Eintlik het ek twyfel dat die Suid-Afrikaners zou praat Afrikaans vir my selfs as ek weer gaan op safari - vir die derde keer. Maar ek dink 't is 'n bietjie interessant dat 'n taal met soveel moedertalers so weggesteek kan leef - selfs meer verborge as die Nederlands taal. En as jou kan aanvaar nooit perfekt te raak nie, 't is haalbaar om dit taal te leer. So het ek net luister na 'n podcast een keer in 'n tyd, 'n paar artikels oor sebras en 'n paar forum-boodskappe en skryf woordelyste om my vlak te hou (eerder as die te verbeter). Maar as ek gaan weer op safari sal ek natuurlik stap my voorbereiding.

Summary: simple usefulness isn't my only (or even main) criterion for learning new languages, and even if I sent down there for one more safari I might not even get the chance to try out my Afrikaans (unless you can book tour guides based on their native language). But there is something intriguing in knowing that one of the numerically largest Germanic languages lives such a hidden existence. So far I just do enough to keep my knowledge alive, and with the scant time I can spend on it, it is clear that I won't ever become a perfect speaker or writer. And that's OK as things are, but if I went down there again I would of course do my best to learn it properly AND I would try to get in contact with Afrikaans speakers.


Edited by Iversen on 10 May 2012 at 10:00am

1 person has voted this message useful



mick33
Senior Member
United States
Joined 5714 days ago

1335 posts - 1632 votes 
Speaks: English*
Studies: Finnish
Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish

 
 Message 14 of 17
10 May 2012 at 10:17am | IP Logged 
Ek dink 'n Afrikaans draad is 'n uitstekend idee! Ek het begin vyf jaar gelede om Afrikaans te geleer. Ek was oor die geskiedenis van Suid-Afrika baie nuuskierig. Ek het 'n bietjie geskiedenis gelees, maar die geskiedenis is vir my nie nou baie belang nie. Die Open languages webwerf is die beste webwerf as jy Afrikaans wil leer, maar ek het die Teach Yourself Afrikaans en Colloquial Afrikaans kursusse ook gebruik.     

Edited by mick33 on 10 May 2012 at 10:19am

1 person has voted this message useful



JamesG2120
Diglot
Newbie
United StatesRegistered users can see my Skype Name
Joined 4380 days ago

14 posts - 15 votes
Speaks: English*, German

 
 Message 15 of 17
10 May 2012 at 11:45am | IP Logged 
Ek spandeer soos genoem nie baie tyd vir Afrikaans nie, maar die eenvoudige nut is nie die enigste maatstaf vir my nie. Eintlik het ek twyfel dat die Suid-Afrikaners sou praat Afrikaans vir my, selfs as ek weer gaan op safari - vir die derde keer. Maar ek dink dis 'n bietjie interessant dat 'n taal met soveel moedertalers so weggesteek kan leef - selfs meer verborge as die Nederlands taal. En as jou kan aanvaar nooit perfekt te raak nie en dis haalbaar om dit taal te leer. Ek het nou en dan na 'n podcast geluister, 'n paar artikels oor sebras en 'n paar forum boodskappe geskryf en ek skryf woordelyste om my vlak te hou. (eerder as die te verbeter). Maar as ek gaan weer op safari sal ek natuurlik stap my voorbereiding.

dis mos baie spanned wees. Ek was nog nie in Suid Afrika nie, maar ek het ook baie vriende wat afrikaans is, en ek het hulle hier in die USA by 'n cafe ontmoet. Ek wou n bietjie vroeƫr Afrikaans leer, en ek het selfs ook 'n paar Afrikaans boeke gekoop om Afrikaans beter te leer.

Edited by Iversen on 10 May 2012 at 7:20pm

1 person has voted this message useful



JamesG2120
Diglot
Newbie
United StatesRegistered users can see my Skype Name
Joined 4380 days ago

14 posts - 15 votes
Speaks: English*, German

 
 Message 16 of 17
10 May 2012 at 11:50am | IP Logged 
mick33 wrote:
Ek dink 'n Afrikaans draad is 'n uitstekend idee! Ek het begin vyf jaar gelede om Afrikaans te geleer. Ek was oor die geskiedenis van Suid-Afrika baie nuuskierig. Ek het 'n bietjie geskiedenis gelees, maar die geskiedenis is vir my nie nou baie belang nie. Die Open languages webwerf is die beste webwerf as jy Afrikaans wil leer, maar ek het die Teach Yourself Afrikaans en Colloquial Afrikaans kursusse ook gebruik.     


Ek gebruik ook openlanguages.net en ek het ook 'n Teach Yourself Afrikaans boek verlede jaar gekoop. Dis hulp my baie om my Afrikaans uitspraak te verbeter. Ek het nie soveel ervaring met Afrikaans soos jy nie. Kan jy my miskien 'n tip gee om hoe ek my Afrikaans kan verbeter?

Edited by JamesG2120 on 10 May 2012 at 11:51am



1 person has voted this message useful



This discussion contains 17 messages over 3 pages: << Prev 13  Next >>


Post ReplyPost New Topic Printable version Printable version

You cannot post new topics in this forum - You cannot reply to topics in this forum - You cannot delete your posts in this forum
You cannot edit your posts in this forum - You cannot create polls in this forum - You cannot vote in polls in this forum


This page was generated in 0.3594 seconds.


DHTML Menu By Milonic JavaScript
Copyright 2024 FX Micheloud - All rights reserved
No part of this website may be copied by any means without my written authorization.